Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
1.38K subscribers
128 photos
13 videos
351 files
149 links
Download Telegram
to view and join the conversation
Neem kennis dat die skool se Finansiele kantoor gesluit is vanaf 13:00 die 9 September vir 'n werksessie.
RUITERSPORT: Hiermee die Affieruiters van verskillende groeperinge wat deurgaan van die Gauteng kampioenskappe na die Nasionale Kampioenskappe:

Sanesa Core League Nasionale Span:
Isabel Lombaard
Sebelle Serfontein
Leandry Smith
Lelanie Webb
Mokgadi Engela
Carmen Pelser
Katrien Swart

Annemie de Villiers neem deel aan Nasionale Kampioenskappe in die Western Riding kategorie en ook aan die Newcomers Challenge.
Hokkie proewe September 2021
DSC_0020.JPG
5.6 MB
Geluk aan Affie Christelle van der Schyff (Gr 10) sy is gekies om saam met die Northerns 0/19-krieketspan te oefen. Sy het in 2020 reeds vir die Northerns 0/16-krieketspan gespeel.
HOKKIE proewe Sept 2021NUUT.pdf
138.3 KB
NEEM DRINGEND KENNIS VAN DIE VERANDERDE proewerooster aangeheg.
KLOKTYE WEEK 13 - 17 September: Ma 13:20; Di, Wo & Do 14:00 en Vry 12:00.
Vraelys Sept 2021.pdf
78.7 KB
Ons dogters leef in 'n uitdagende tyd met baie ontwrigting en onsekerheid. Heelwat van ons gesinne in die Affie-skoolfamilie het ook in die afgelope 18 maande verliese ervaar. Die skool wil graag vasstel hoe dit met ons leerlinge gaan en of daar spesifieke areas is waar die skool addisionele ondersteuning kan bied. In die lig daarvan gaan ons Maandag 13 September 'n vraelys vir hulle gee wat anoniem ingevul kan word. Deelname daaraan sal ook 100% vrywillig wees. Ons stel dit aan u as ouers/voogde beskikbaar sodat u bewus is van die inhoud.
GSN Secondary 2021.docx
43.8 KB
GSN Netbal kampioenskappe se program vir Saterdag. Sien aangeheg
Volg asseblief die skakel vir die TV uitsending van die Netbal wedstryde This electronic communication and the attached file(s) are subject to a disclaimer which can be viewed at https://www.multichoice.co.za/wp-content/uploads/2017/08/MultiChoice-email-disclaimer.pdf. If you are unable to view the disclaimer, please email disclaimer@multichoice.co.za for a copy.
Yes. Schools netball on TV this weekend
Die Anker (CSV) Verkiesing

Nominasielyste is by Kamer 68.
Parafeer langs jou naam om jou nominasie te bevestig!

Verkiesing
Wanneer? 20 September 2021
Tyd? POUSE
Waar? Kamer 68

Bring ‘n PEN saam!

Die graad 11-dogters moet hulleself voorstel en kortlik sê waarom hulle betrokke wil wees by Die Anker.

Groete

Mev Hugo
Screenshot_20210907_192927_com_facebook_katana_edit_648114539581312.jpg
204 KB
Dit is met gróót opgewondenheid dat die Kyalami Equestrian Club Talitha Schoeman (Gr 10) en haar twee perde se een foto gekies het om in hulle 2022 kalender te verskyn! Dit uit duisende inskrywings!
Die Anker Verkiesing
Nominasies sluit 16 September. Kom kry ‘n brief by me Hugo.
Verkiesing - 20 September - POUSE
Beste Hokkie-ouers

Ons wil graag die belangstelling ivm ‘n Ouerkomitee toets.


Voltooi asb meegaande skakel

https://docs.google.com/forms/d/1W8cV4sGCxIhqaKJCBmlZtwgrMoXFM_JkqYZY9rqNBYY/edit


Baie dankie vir u samewerking!

Hokkiegroete
This media is not supported in the widget
VIEW IN TELEGRAM
Westvaal Menlyn-Affies-Facebook ad-1.PNG
1.2 MB
WESTVAAL MENLYN in January Masilela weg. Veiligste motor in SA in prysklas.
6 Lugsakke
Apple CarPlay / Android Auto
3 Jaar/60 000km Diensplan
5 Jaar/100 000km Waarborg
Termes & Voorwaardes geld
Tel: (012) 323 0851