Wintersport onthaal

Hierdie vorm moet voor elke LIGA TUIS wedstryd ingevul word en 4 dae voor u wedstryd ge-epos

word na marlene.mahoney@ahmp.co.za

U moet asb self uitvind watter eregaste van ons skool/besoekende skool u wedstryd gaan bywoon vir die korrekte totale. Hierdie vorm moet op die laaste 4 dae voor u wedstryd by my wees, sodat ek die nodige bestellings kan plaas.# Hierdie vorm dien slegs vir een dag op ‘n slag, as u sport oor twee dae strek moet ek twee vorms ontvang asb, moet nie net dupliseer nie, getalle moet aangepas en reg wees asb. Moet ons asb nie onder druk plaas met kort kennisgewings nie. Daar word streng gewerk net op hierdie vorm, vir bestellings.

Ons sien uit na ‘n wonderlike wintersport seisoen.

Met groot dank

Wintersport onthaal organiseerder:

Marlene Mahoney