Vakkeuses vir 2022 Naam *Van *Studentenommer *Verpligte vakke: Engels (Maak 'n keuse) *Eng FAL (First Additional Language)Eng HL (Home Language)Wiskunde (Maak 'n keuse) *WiskundeWiskundige GeletterdheidKeusevakke (Kies 3 vakke)LW: Wiskunde is ’n voorvereiste vir die neem van Fisiese Wetenskap, Inligtingstegnologie en Rekeningkunde. Dit beteken indien u dogter Wiskunde na Wiskundige Geletterdheid verander, sy noodgedwonge hierdie vakke ook moet staak. Die volgende vakke kan nie saam as keusevakke geneem word nie: RTT/IT; Visuele Kuns/Ontwerp; en Duits/Frans. Toelating tot ’n vak is onderhewig aan die praktiese uitvoerbaarheid daarvan, bv. rooster en getalle in die vak, asook prestasie daarin aan die einde van gr.9 Leerders wat laer as 50% vir Wiskunde behaal, word sterk aanbeveel om nie Fisiese Wetenskap, Rekeningkunde, Inligtingstegnologie of Wiskunde as vakkeuse te oorweeg nie. Indien ’n leerder tans minder as 40% vir Wiskunde het, mag sy nie die vak in gr.10 neem nie. Sy sal gr.9 moet herhaal om haar punte genoegsaam te verbeter. Vakkeuse 1 *BesigheidstudiesDuits (moes geneem het in Gr8+9)Drama (oudisie moet afgelê word)EkonomieFisiese Wetenskap (Wiskunde is verpligtend)Frans (moes geneem het in Gr8+9)GeskiedenisGeografieIT - Inligtingstegnologie (Wiskunde is verpligtend)LewenswetenskappeMusiek (keuringsvereistes)OntwerpRTT - RekenaartoepassingstegnologieRekeningkunde (Wiskunde is verpligtend)VerbruikerstudiesVisuele KunsVakkeuse 2 *BesigheidstudiesDuits (moes geneem het in Gr8+9)Drama (oudisie moet afgelê word)EkonomieFisiese Wetenskap (Wiskunde is verpligtend)Frans (moes geneem het in Gr8+9)GeskiedenisGeografieIT - Inligtingstegnologie (Wiskunde is verpligtend)LewenswetenskappeMusiek (keuringsvereistes)OntwerpRTT - RekenaartoepassingstegnologieRekeningkunde (Wiskunde is verpligtend)VerbruikerstudiesVisuele KunsVakkeuse 3 *BesigheidstudiesDuits (moes geneem het in Gr8+9)Drama (oudisie moet afgelê word)EkonomieFisiese Wetenskap (Wiskunde is verpligtend)Frans (moes geneem het in Gr8+9)GeskiedenisGeografieIT - Inligtingstegnologie (Wiskunde is verpligtend)LewenswetenskappeMusiek (keuringsvereistes)OntwerpRTT - RekenaartoepassingstegnologieRekeningkunde (Wiskunde is verpligtend)VerbruikerstudiesVisuele KunsEkstra vakkeEkstra vakke word teen koste aangebied. Om 'n ekstra vak te neem moet daar aansoek gedoen word - hierdie proses sal in Januarie 2022 behartig word. Dui asb net aan of u wel 'n ekstra vak oorweeg.Beplan om 'n ekstra vak te neem: *JaNeeEk stel belang om die volgende ekstra vak/ke te neemWebsiteSubmit