AHMP : Terugkeer Opname OPNAME Die Minister van Basiese Onderwys het aangekondig dat graad 12-leerlinge op 1 Junie terugkeer skool toe en dat die ander grade mettertyd ingefasseer sal word. Hierdie datums is nog nie beskikbaar nie. Leerders is volgens die Skolewet skoolpligtig tot aan die einde van graad 9. Geliewe kennis te neem dat sodra die skool heropen vir elke graad, die huidige AHMP-aanlyn klasse verval. Die dogter moet dan skool bywoon. Die inligting is noodsaaklik vir logistiese redes en beplanning. Juf Jordaan sal binnekort volledig met u kommunikeer oor die reëlings vir elke graad. VUL ASB ‘N VORM IN VIR ELKE DOGTER!Dogter se naam & van: *FirstLastGraad: *Graad 12Graad 11Graad 10Graad 9Graad 8My dogter kom beslis terug skool toe: *NEEJAIndien NEE, verskaf rede:Indien daar ‘n mediese rede is waarom u dogter nie kan skool toe kom nie, moet u die skool voorsien van ‘n mediese skrywe van ‘n dokter wat aandui waarom sy nie skool fisies kan bywoon nie.Skuif u dogter na ander ‘n ander skool:NEEJANaam van skool:Tuisonderrig:(U moet ‘n skriftelike bewys indien dat sy by ‘n Tuisskool ingeskryf is) Indien u ‘n oorplasingskaart moet ontvang, moet u die Graadhoof skriftelik in kennis stel.Stuur