Swem Gr. 8 2022

AHMP-Swem wil in kontak kom met alle moontlike graad-8 swemmers vir 2022.

Ons gaan 30 Oktober 2021 vanaf 9:00 tot 11:00 ‘n pretgala aanbied in ons swembad om die nuwe Gr 8’s bekend te stel aan AHMP-swem.

Vir enige swem navrae, kontak mev. Bloem by swem@ahmp.co.za