Redenaars Gr. 8 2022

Wat word van jou verwag: Uitdunne geskied onvoorbereid. Die dogter sal op die dag van die uidunne 20 min kry om `n gegewe onderwerp voor te berei vir `n beredenerende toespraak.

 

Daarna sal sy geleentheid kry om EEN kaartjie van `n vorige voorbereide toespraak te lewer.

Bring dus die kaartjie van die vorige toespraak en `n skryfding.

 

Lokaal:Kamer 78

Datum: 30 Oktober 2021

 

Vir enige navrae e-pos erica.dannhauser@ahmp.co.za