Rugby parkering (Swembadingang): SA vs Wales 2 Julie 2022

R150.00

Wedstryd:  SA vs Wales

Datum: 2 Julie 2022

Afskop: 17:05

Hekke open: 15:00

Hekke sluit: 21:00

 

Reëls

 QR-Kode slegs EENMALIG geldig vir RUGBYPARKERING tydens wedstryde BY LOFTUS

 

  1. Reg van toegang voorbehou
  2. Hekke open twee ure voor afskoptyd van hoofwedstryd.
  3. Geen toegang kan verkry word VOOR die genoemde tyd nie.
  4. Hekke sluit twee ure na die eindfluitjie van hoofwedstryd geblaas het
  5. Geen braaiery of enige vorm van voedselvoorbereiding van enige aard word op die terrein toegelaat nie
  6. Geen alkohol mag op die terrein gebring of daar gebruik word nie
  7. Beweging op die terrein is BEPERK TOT DIE PARKEERAREA

Out of stock

Category:

QR Code

QR Code