Rugby parkering (Jorissenstraat): SA vs Wales 2 Julie 2022
R150.00
Wedstryd: SA vs Wales
Datum: 2 Julie 2022
Afskop: 17:05
Hekke open: 15:00
Hekke sluit: 21:00
Reëls
QR-Kode slegs EENMALIG geldig vir RUGBYPARKERING tydens wedstryde BY LOFTUS
- Reg van toegang voorbehou
- Hekke open twee ure voor afskoptyd van hoofwedstryd.
- Geen toegang kan verkry word VOOR die genoemde tyd nie.
- Hekke sluit twee ure na die eindfluitjie van hoofwedstryd geblaas het
- Geen braaiery of enige vorm van voedselvoorbereiding van enige aard word op die terrein toegelaat nie
- Geen alkohol mag op die terrein gebring of daar gebruik word nie
- Beweging op die terrein is BEPERK TOT DIE PARKEERAREA
26 in stock