Piekniek met die Reën

R280.00

Datum: 14 Maart 2021

Tyd: 16:00-19:00

Plek: FAK Liedjietuin, Voortrekker Monument

Kunstenaars: Danie Reënwolf en Rick Jansen

Hoeveelheid kaartjies beskikbaar: 80 kaartjies

Kaartjie prys: R280 per persoon

Wat om te bring: Jou eie piekniekmandjie en kombers

Toegang by vertoning: Wys jou bewys van betaling by die ingang.

Verbode: Geen alkohol!

Out of stock

SKU: Piekniek_en_die_reen Category:

Description

Kom geniet ‘n middag van piekniek, musiek en poësie saam Danie Reënwolf. Winste sal gaan aan rolstoele vir die kindertjies by die Alma-Skool.

QR Code

QR Code