Kuns- en digbundel Inskrywing

R100.00

  • 1 Inskrywing = 1 vorm.
  • Daar is geen beperking op die hoeveelheid inskrywings nie.
  • R100 per inskrywing vir beide kunswerke en gedigte.
  • Sluitingsdatum vir indien van werke: 15 Jun 2020.
  • Alle gedigte, sowel as bewys van betaling en verklaring van oorspronklikheid, per e-pos na bundel@ahmp.co.za.
  • Alle kunswerke, sowel as die bewys van betaling en verklaring van oorspronklikheid, word by die skool se kantoor ingehandig.
  • ‘n Lys van alle werke wat vir publikasie gekeur is, sal aan alle deelnemers gestuur word.
  • Die skool neem nie verantwoordelikheid vir die beskadiging van enige kunswerke nie.
  • Die keurders se beslissing is finaal. Deelnemers moet daarvan bewus wees dat alle gedigte en kunswerke op ‘n gelyke en anonieme basis beoordeel word.
  • Alle kunswerke, wat nie aan die skool geskenk word nie, sal aan die betrokke deelnemer terugbesorg word.

Kliek op die skakel vir die Inskrywingsvorm met spesifikasies: https://bit.ly/2Ye6kYz

Kliek op die skakel vir die Verklaring van Oorspronklikheid:  https://bit.ly/2DLu5hi

*
*
*
*
*
*
*
Category:

QR Code

QR Code