QR Code

R1,050.00
Hierdie maak die perfekte geskenk vir jou juffrou! ☺
Die wynhouer het egte leer afwerking en is geinsuleer om al jou drinkgoed veilig en stylvol te dra.
Grootte – 33cm (hoog) x 23cm (wyd) x 15cm (breed)
Al H&G se produkte is handgemaak en uniek!