R1,050.00
Pak gemaklik al jou ekstra klere vir naskoolse aktiwiteite in hierdie sak! Die sak is gemaak van waterdigte materiaal.
Grootte: 55cm (lank) x 22cm (breed) x 35cm (hoog)
Al H&G se produkte is handgemaak en uniek!