Eeufees-skootrekenaarsak

R1,550.00

Hierdie sak is gemaak van waterdigte materiaal afgewerk met egte leer. Hy is groot genoeg vir jou skootrekenaar, die kabel en ook ‘n paar boeke! Hy dra gemaklik oor jou skouer met ‘n skouerband.

Grootte – 40cm (wyd) x 30cm (hoog) x 10cm (kant breedte) 

Al H&G se produkte is handgemaak en uniek!

*
*
*
*
*
*
*
*
SKU: ALUMNI-HAN007 Categories: ,

QR Code

QR Code