Eeufees-rugsakkie

R1,150.00

Hierdie rugsakkie is perfek vir enige skool byeenkoms om jou beursie, selfoon en ander persoonlike items te dra. Gemaak van waterdigte materiaal en afgewerk met egte leer vir ‘n ekstra tikkie styl!

Grootte: 26cm (wyd) x 30cm (hoog) x10cm (kant breedte) 

Al H&G se produkte is handgemaak en uniek!

*
*
*
*
*
*
*
*
SKU: ALUMNI-HAN006 Categories: ,

QR Code

QR Code