Affie-Oscars 2020

R60.00

Die jaarlikse Affie-Oscars vind plaas op Woensdag 18 Maart om 19:00 in die EC Steijnsaal. Kaartjies op die skool se toep te koop. R60 onder en R80 op gallery. Drag: Formeel. Bring kwitansie as bewys van betaling. Snoepie beskikbaar. Kaartjies is beperk!

229 in stock

*
*
*
SKU: Affie-2020-1 Category:

QR Code

QR Code