Netbal Gr. 8 2022

Gee asb ’n aanduiding van watter sessie/sessies jy gaan bywoon, ons beveel aan om albei te doen indien moontlik

 

  1. Sessie 1: Saterdag 30 Oktober 8:00-10:00
  2. Sessie 2: Saterdag 6 November 10:30-12:30

Trek gemaklike oefendrag en tekkies aan, onthou sonbrandmiddel, hoed en ’n waterbottel.  Ons ontvang julle hartlik onder by die bane.