Klank versoek

Baie dankie vir u versoek tot klank.


Neem asseblief kennis die opsies wat hier onder by elke vraag vertoon word, is wat ons vir u kan bied. Ons het beperkte toerusting en wil graag dit duidelik maak, wat ons kan verskaf en wat nie. U moet dus ook kennis neem dat ons nie altyd by ‘n funksie gaan wees wanneer u net van ‘n mikrofoon gebruik maak nie.