Keppie-ontkroning Die voltooide vorm sal per e-pos (soos deur jou verskaf) aan jou gestuur word, en is die enigste bewys as toegang tot die perseel. Jou temperatuur sal ook by die hek, daarop aangebring word.Jou persoonlike rol by die aktiwiteit: *Graad 12 dameMaPaVoogOumaOupaBroerSusterVan: *Naam: *Gr. 12 dame se studentenommer: *Jou e-pos adres waarna jou toegangskaartjie gestuur sal word. *Die skool is in besit van jou kontakbesonderhede?: *BevestigEk sal alle covid protokolvereistes nakom? *JaNeeVRYWARINGSVORM: Ek stem wetend en vrywillig in tot die deelname van die minderjarige hieronder genoem, aan die bywoning van die spesifieke aktiwiteit. Ek neem kennis dat dit onderhewig is aan nuutste uitgevaardigde COVID-regulasies soos van toepassing en wat streng toegepas sal word tydens alle aktiwiteite. Ek verstaan dat, die leerder 'n verhoogde risiko het om die virus op te doen deur bloot by die aktiwiteit teenwoordig te wees. Ek bevestig dat die minderjarige nie in enige van die hoërisiko-kategorieë val nie EN indien wel, ek dit skriftelik aan die skool sal verklaar ALVORENS die minderjarige aan enige aktiwiteite mag deelneem. Ek sal weier dat die minderjarige aan die aktiwiteite deelneem, indien die minderjarige ‘n risiko vir die moontlike verspreiding van Covid-19 verantwoordelik kan wees. Ek aanvaar alle risiko's en hiermee vrywaar ek die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria en die personeel, van enige blaam indien die minderjarige die virus tydens die beoefening van aktiwiteite by die skool opdoen. Ek het die bepalings van hierdie vrywaring gelees en ek verstaan die uiteensetting daarvan en bevestig dat ek daaraan sal voldoen en dienooreenkomstig sal voorberei en voorkomend optree. Ek bevestig ook dat ek daarvan bewus is dat GEEN TOESKOUERS tydens die beoogde aktiwiteite toegelaat sal word nie. Ek bevestig dat ek/my ouer of wettige voog kennis dra van die risiko en dit aanvaar: *JaNeeHierdie voltooide vorm wat ek per e-pos sal ontvang, is my toegangskaartjie. *Ek neem kennisCovid 19 Vrae Ek is nie tans siek nie? (Naarheid, braking, diarree) I am not currently ill? (Nausea, vomiting, diarrhoea) Ek was nie die afgelope 14 dae in kontak met iemand wat positief getoets is / was vir Covid – 19 nie During the past 14 days I was not in contact with someone who is/was tested positive for Covid-19 Ek het nie koors nie I do not have a fever Ek hoes nie I do not cough Ek haal nie moeilik asem nie I do not breathe with difficulty Ek het nie ‘n seer keel nie I do not have a sore throat Ek is nie moeg nie en ek ervaar nie lyfseer nie I am not tired and I do not experience body aches Ek kan goed ruik I can smell very well Ek kan goed proe I can taste very well Kan jy op al die bogenoemde covid siftingsvrae "JA" antwoord ? *JANEEWas jy al positief getoets vir Covid-19 of in verpligte tydeperk van kwarantyn *JaNeeIs jou verpligte tydperk van isolasie of kwarantyn afgehandel? *JaNeeNameStuur in