Inenting 30 September

Dis-Chem bied die geleentheid vir leerders van 18 jaar of ouer om 30 September 2021 die inenting by AHMP te ontvang.

 

STAP 1:  Registreer by https://vaccine.enroll.health.gov.za/#/

STAP 2:  Voltooi die nasionale vorm : https://bit.ly/3zgtmPd

STAP 3:  Voltooi die inligting op die vorm

Tye sal aan u gekommunikeer word.