Graadvergadering opname

Geagte ouers/voogde:


Ons wil dringend graadvergaderings vir elke graad belê. Datums sal binnekort vasgestel en gekommunikeer word.

As gevolg van COVID-19-regulasies, mag ons steeds nie 'n saal vol ouers akkomodeer nie.