Graad 8 Ouer Tevredenheidsvraelys 2019 Naam en Van *Afdeling A: Hoe het u die volgende aspekte rakende die aansoekprosedure in 2018 ervaar? 1. GDO se aanlynsisteem vir registrasies : *2. AHMP se dokumentasie : *3. Kommunikasie met ouers deur AHMP : *4. Terugvoering na ouers met navrae : *5. Bystand met toelating vanaf AHMP aan ouers : *Afdeling B: Wat was die top 3 oorwegende faktore wat U laat besluit het om U dogter na AHMP te stuur? (Meer as een "dropdown" kan gekies word, dui asb. die top 3 faktore aan deur dit die nommer 1, 2 en 3 te kies) Haar eie keuse.123Ons as ouers se keuse.123Tradisie van skool.123Omdat dit enkelgeslag skool is123Opedag was deurslaggewend.123Hoof se toespraak tydens Opedag.123AHMP se laerskoolbesoek het my dogter se kop geswaai.123AHMP se akademiese rekord.123Geleenthede op kultuurgebied. 123Geleenthede in sport.123Etos van Affies. 123Afdeling C: Hoe het U die eerste 2 weke van Affie wees beleef:1. Ontvangs by AHMP eerste dag in saal: *2. Dogter se terugvoer oor die gr 8 kamp: *3. Manier waarop die GR. 12 hulle behandel het: *4. Inskakeling van u dogter: *5. Ouerinligtingsaand en -kenmekaar braai: *6. GR 8 bloubandkonsert: *7. Kroning as Affie met hul keppies: *8. Hoe ervaar u die koshuis (indien van toepassing):Afdeling D: Ouer betrokkenheid:Stel u belang om op ʼn komitee te dien? *JaNeeIndien ja watter een?:Spesifiseer watter sport kode indien sportkomitee gekies:Spesifiseer watter kultuur kode in kultuurkomitee gekies: Moet ouers meer betrokke wees? *JaNeeStel u belang in ʼn Affie-ondersteuners Klub? *JaNeeAfdeling E: Kontakbesonderhede, Sel No. en E–Posadres sodat U gekontak kan word deur die onderskeie komitees: :Sel Nommer:E-Posadres:BAIE DANKIE DAT JY DIE VRAELYS VOLTOOI HET!CommentSubmit