Graad 8 Leerder Tevredenheidsvraelys 2019 Naam en Van *In watter laerskool was jy? *Waarom het jy AHMP gekies?Uitnemende akademieVolop geleenthedeMeisieskoolTradisieMa of ouma is 'n oud-AffiePa is 'n oud-AffieKoshuisAnder?SpesifiseerBeantwoord die volgende vrae deur 'n toepaslike blokkie te kies:Familiebande:Dit was my ouers se besluit om my na AHMP te stuur. *JaNeeMy suster is/was 'n Affie. *JaNeeMy broer is/was 'n Affie. *JaNeeMy ma is 'n oud-Affie. *JaNeeMy pa is 'n oud-Affie. *JaNeeMy ouma is 'n oud-Affie. *JaNeeMy oupa is 'n oud-Affie. *JaNeeHet AHMP jou laerskool besoek met 'n bemarkingspan. *JaNeeOpedag:Het jy in Gr. 6 (2017) AHMP se opedag bygewoon? *JaNeeHet jy in Gr. 7 (2018) AHMP se opedag bygewoon? *JaNeeDie bywoon van die opedag in Gr.6 het my laat besluit om na AHMP toe te kom.JaNeeDie bywoon van 2018 se opedag het my finaal laat besluit, ek hoort hier.JaNeeMy ouers wou my eers by 'n ander skool inskryf. *JaNeeDie opedag het my ouers oorreed om my na AHMP te stuur. *JaNeeGR. 8 KAMP:Die kamp het my en die ander graad 8's soos een laat voel. *JaNeeDie kampterrein en program was?Ek was tevrede met die:FasiliteiteKosProgram aangebiedInduksieprogram(eerste twee weke by AHMP)Dit was aanvaarbaar. *Stem saamStem NIE saam NIEDie bloubandkonsert het my deel van die skool laat voel. *Stem saamStem NIE saam NIEDit was die moeite werd om eers na 2 weke my Affie klere te dra. *Stem saamStem NIE saam NIEDie VLR dames het my met respek behandel *Stem saamStem NIE saam NIEDie matriekdames het my welkom laat voel. *Stem saamStem NIE saam NIEBeskryf hoe jy na 10 maande oor Affies voel in een word. *BAIE DANKIE DAT JY DIE VRAELYS VOLTOOI HET!NameSubmit