OPNAME: E-LEERERVARING IN 2020 Vul asseblief die vraelys so eerlik as moontlik in om ons te help te verbeter. Indien die vraag nie op jou van toepassing is nie (bv in gr 8 het jy nog nie die ITSI-platform gebruik nie) kies die NIE VAN TOEPASSING—opsie: NVT.AFDELING A: ALGEMEENGraad in 2020: *7891011Graad in 2021 *89101112Het jy tuis toegang tot die volgende:Jou eie rekenaar *JANEEOns het n rekenaar maar word gebruik deur my ander gesinslede *JA ONS DEELNEE EK HET MY EIEJou eie tablet *JANEE‘n Drukker *JANEEDui aan tot watter mate jy toegang tot data het: KIES EEN *Onbeperkte internettoegangBeperkte dataGeen opvangs (bv op afgeleë plaas)AFDELING B – DIE 2020-AKADEMIESE JAARHet jy reeds voor die grendeltydperk gereeld die ITSI-platform gebruik vir skoolwerk (gr 10 – 12)? *JANEENie van toepassing nieWatter metode(s) het jou onderwysers tydens die grendeltydperk gebruik om werk te doen?E-pos *JANEENie van toepassing nieWhatsApp *JANEENie van toepassing nieITSI *JANEENie van toepassing nieDie Kommunikeerder (D6) *JANEENie van toepassing nieTelegram *JANEENie van toepassing nieMoodle *JANEENie van toepassing nieZoom/ Teams *JANEENie van toepassing nieWatter metode het jy gebruik om met jou onderwyser kontak te maak as jy vrae gehad het?E-pos *JANEENie van toepassing nieWhatsApp *JANEENie van toepassing nieBel *JANEENie van toepassing nieAnder:Dui aan hoe jy die volgende ervaar hetDie oorskakel na die tuisonderrigprogram *MAKLIKMOEILIKAANVANKLIK MOEILIK, LATER BETERDie vestig van jou eie roetine om skoolwerk te doen *MAKLIKMOEILIKAANVANKLIK MOEILIK, LATER BETERVind van werk wat gedoen moet word *MAKLIKMOEILIKAANVANKLIK MOEILIK, LATER BETERVerstaan van werk *MAKLIKMOEILIKAANVANKLIK MOEILIK, LATER BETERKommunikasie met jou onderwysers *MAKLIKMOEILIKAANVANKLIK MOEILIK, LATER BETERKwaliteit van werk wat vir jou gegee is *MAKLIKMOEILIKAANVANKLIK MOEILIK, LATER BETERHoeveelheid werk wat jy moes doen *MAKLIKMOEILIKAANVANKLIK MOEILIK, LATER BETERVan watter tipe lesse het jou die meeste gehou (dit wil sê, pas jou leerstyl die beste)?Skyfies met aantekeninge (Powerpoint) *JA DIT WERK VIR MY LEERSTYLNEE DIT WERK NIE VIR MY LEERSTYL NIENie van toepassing nieSkyfies met aantekeninge en onderwyser se stem/video *JA DIT WERK VIR MY LEERSTYLNEE DIT WERK NIE VIR MY LEERSTYL NIENie van toepassing nieVideo’s *JA DIT WERK VIR MY LEERSTYLNEE DIT WERK NIE VIR MY LEERSTYL NIENie van toepassing nieWhatsApp: foto’s en aantekeninge *JA DIT WERK VIR MY LEERSTYLNEE DIT WERK NIE VIR MY LEERSTYL NIENie van toepassing nieKlankopnames *JA DIT WERK VIR MY LEERSTYLNEE DIT WERK NIE VIR MY LEERSTYL NIENie van toepassing nieDokumente op ITSI/ Moodle *JA DIT WERK VIR MY LEERSTYLNEE DIT WERK NIE VIR MY LEERSTYL NIENie van toepassing nieFlitskaarte *JA DIT WERK VIR MY LEERSTYLNEE DIT WERK NIE VIR MY LEERSTYL NIENie van toepassing nieGoogle- of ITSI-toetse (aanlyn) *JA DIT WERK VIR MY LEERSTYLNEE DIT WERK NIE VIR MY LEERSTYL NIENie van toepassing nieOpdragte wat jy moes e-pos/ stuur vir die onderwyser *JA DIT WERK VIR MY LEERSTYLNEE DIT WERK NIE VIR MY LEERSTYL NIENie van toepassing nieZoom- of Teams-lesse *JA DIT WERK VIR MY LEERSTYLNEE DIT WERK NIE VIR MY LEERSTYL NIENie van toepassing nieHet jou ouers/voog jou goed kon ondersteun en motiveer? *JANEENie van toepassing nieHet WhatsApp-groepe jou ondersteun en gehelp? *JANEENie van toepassing nieAFDELING C – NIE VERPLIGTENDEnige kommentaar/ aanbevelings oor jou ervaring en behoeftes rondom e-leer is welkom:EmailStuur