COVID Kontrolelys Kontrolelys Alle beamptes, afrigters en spelers wat enige byeenkoms, op die baan/velde van Afrikaasne Hoër Meisieskool Pretoria beplan word betrokke is, moet asseblief hierdie vorm volledig voltooi. Die vorm moet een besigheid dag voor die byeenkoms voltooi word. Organiseerders word versoek om die skakel aan die afrigters en spelers te stuur. Elke speler moet ʼn vorm voltooi en indien (submit). Spelers wat nie toegang tot ʼn selfoon het nie, moet asseblief ʼn harde kopie van die vorm voltooi. Alle vrae moet beantwoord word om die vorm suksesvol te kan indien. Geen masker, geen toegang Indien u temperatuur hoër as 37.8 °C is, sal u nie toegelaat word nie. Geen besoekers word toegelaat nie. Indien u nee op enige van die vrae antwoord sal u nie toegelaat word nie. My persoonlike rol by die aktiwiteit: *DeelnemerBeampte/Afrigter/SkeidsregterVan: *Naam *Jou epos adres vir bevestiging: *Waar is jy betrokke?: *Kultuuro.14 (A)o.14 (B)o.14 (C)o.14 (D)o.14 (E)o.15 (A)o.15 (B)o.15 (C)o.15 (D)o.15 (E)o.16 (A)o.16 (B)o.16 (C)o.16 (D)o.16 (E)o.17 (A)o.17 (B)o.17 (C)o.17 (D)o.17 (E)o.18 (A)o.18 (B)o.18 (C)o.18 (D)o.18 (E)o.19 (A)o.19 (B)o.19 (C)o.19 (D)o.19 (E)Eerste SpanTweede SpanDerde SpanVierde SpanAnderAan watter aktiwiteit gaan jy deelneem?: *KultuurSkaakNetbalHokkieSagtebalTennisAnderSwemVan watter skool is jy?: *Die skool is in besit van al jou gesinslede se persoonlike besonderhede (adres, telefoonnommer en gesin). Bevestig asseblief. *BevestigHiermee onderneem ek om al die protokolvereistes na te kom wat van my verwag word voor, tydens en na wedstryde. Hierdie protokolle sluit in: dra van maskers (voor en na wedstryd), sanitering van hande en sosiale distansie (voor en na die wedstryd) en die neem van my temperatuur by aankoms van die velde. *JaNeeVRYWARINGSVORM: HERVATTING VAN SPORTWEDSTRYDE / -OEFENINGE EN KULTUURAKTIWITEITE Ek stem wetend en vrywillig in tot die deelname van die minderjarige hieronder genoem, aan die bywoning van die spesifieke aktiwiteit. Ek neem kennis dat dit onderhewig is aan nuutste uitgevaardigde COVID-regulasies soos van toepassing en wat streng toegepas sal word tydens alle aktiwiteite. Ek verstaan dat, die leerder 'n verhoogde risiko het om die virus op te doen deur bloot by die aktiwiteit teenwoordig te wees. Ek bevestig dat die minderjarige nie in enige van die hoërisiko-kategorieë val nie EN indien wel, ek dit skriftelik aan die skool sal verklaar ALVORENS die minderjarige aan enige aktiwiteite mag deelneem. Ek sal weier dat die minderjarige aan die aktiwiteite deelneem, indien die minderjarige ‘n risiko vir die moontlike verspreiding van Covid-19 verantwoordelik kan wees. Ek aanvaar alle risiko's en hiermee vrywaar ek die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria en die personeel, van enige blaam indien die minderjarige die virus tydens die beoefening van aktiwiteite by die skool opdoen. Ek het die bepalings van hierdie vrywaring gelees en ek verstaan die uiteensetting daarvan en bevestig dat ek daaraan sal voldoen en dienooreenkomstig sal voorberei en voorkomend optree. Ek bevestig ook dat ek daarvan bewus is dat GEEN TOESKOUERS tydens die beoogde aktiwiteite toegelaat sal word nie. Ek bevestig dat my ouer of wettige voog kennis dra van die risiko en dit aanvaar: *JaNeeEk verstaan ook dat ek nie tot die speelvelde toegelaat sal word, sou ek nie hierdie vorm ingevul en ingestuur het nie. *JaNeeCovid 19 Vrae Ek is nie tans siek nie? (Naarheid, braking, diarree) I am not currently ill? (Nausea, vomiting, diarrhoea) Ek was nie die afgelope 14 dae in kontak met iemand wat positief getoets is / was vir Covid – 19 nie During the past 14 days I was not in contact with someone who is/was tested positive for Covid-19 Ek het nie koors nie I do not have a fever Ek hoes nie I do not cough Ek haal nie moeilik asem nie I do not breathe with difficulty Ek het nie ‘n seer keel nie I do not have a sore throat Ek is nie moeg nie en ek ervaar nie lyfseer nie I am not tired and I do not experience body aches Ek kan goed ruik I can smell very well Ek kan goed proe I can taste very well Kan jy op al van die bogenoemde vra JA antwoord ? *JaNeeWas jy al positief getoets vir Covid-19?NeeJaIs jou verpligte tydperk van isolasie afgehandel?nvtJaWebsiteStuur in