Amper Affies: Hokkie

Ons beveel aan dat albei sessies bygewoon word indien moontlik. 

 

30 Okt : Sessie 1 

07:45 - 10:00

 

6 Nov : Sessie 2

10:30 - 12:30

- BEGINNERS is baie welkom

- Bring asb sonroom, water, hoed, energie en entoesiasma!

 

Sien julle op die AFFIE - Astro