Alumni: Covid Kontrolelys

Kontrolelys

 

Alle alumni wat enige byeenkoms, van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria bywoon moet asseblief hierdie vorm volledig voltooi. Die vorm moet een besigheidsdag voor die byeenkoms voltooi word. Organiseerders word versoek om die skakel aan die alumni te stuur. Elke alumni moet ʼn vorm voltooi en indien (submit). Alle vrae moet beantwoord word om die vorm suksesvol te kan indien.

 

  • Geen masker, geen toegang
  • Indien u temperatuur hoër as 37.8 °C is, sal u nie toegelaat word nie.
  • Indien u nee op enige van die vrae antwoord sal u nie toegelaat word nie.

VRYWARINGSVORM: 

Reünie

 

Ek stem wetend en vrywillig in tot die deelname aan die funksie. Ek neem kennis dat dit onderhewig is aan die nuutste uitgevaardigde COVID-regulasies soos van toepassing en wat streng toegepas sal word tydens die funksie. Ek verstaan dat ek 'n verhoogde risiko het om die virus op te doen deur bloot by die funksie teenwoordig te wees.

 

Ek bevestig dat die ek nie in enige van die hoërisiko-kategorieë val nie EN indien wel, ek dit skriftelik aan die skool sal verklaar. Ek sal nie aan die funksie deelneem, indien ek ‘n risiko vir die moontlike verspreiding van Covid-19 verantwoordelik kan wees nie.

 

Ek aanvaar alle risiko's en hiermee vrywaar ek die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria en die personeel, van enige blaam indien ek die virus tydens die funksie by die skool opdoen. Ek het die bepalings van hierdie vrywaring gelees en ek verstaan die uiteensetting daarvan en bevestig dat ek daaraan sal voldoen en dienooreenkomstig sal voorberei en voorkomend optree.

Covid 19 Vrae

Ek is nie tans siek nie? (Naarheid, braking, diarree)

I am not currently ill? (Nausea, vomiting, diarrhoea)

Ek was nie die afgelope 14 dae in kontak met iemand wat positief getoets is / was vir Covid – 19 nie

During the past 14 days I was not in contact with someone who is/was tested positive for Covid-19

Ek het nie koors nie

I do not have a fever

Ek hoes nie

I do not cough

Ek haal nie moeilik asem nie

I do not breathe with difficulty

Ek het nie ‘n seer keel nie

I do not have a sore throat

Ek is nie moeg nie en ek ervaar nie lyfseer nie

I am not tired and I do not experience body aches

Ek kan goed ruik

I can smell very well

Ek kan goed proe

I can taste very well