Tevredenheidsindeks 2020 Ouer/Voog Ek het 'n kind in (meer as een kan gekies word):Graad 8Graad 9Graad 10Graad 11Graad 121. My kind is gelukkig by die skool. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie2. My kind se gesindheid teenoor en respek vir onderwysers is goed. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie3. My kind se onderwysers toon ʼn goeie gesindheid teenoor en respekteer haar. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie4. Daar word omgegee vir my kind wat haar welstand, buiten die akademie en onderrig, aanbetref. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie5. Die skool het my voldoende ingelig oor my kind se vordering tydens die COVID-19 inperkingstydperk. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie6. Die onderwysers se toeganklikheid was voldoende tydens die COVID-19 inperkingstydperk. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie7. My kind ervaar goeie waardes deur die mense en aktiwiteite by die skool. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie8. Dissipline is goed by die skool. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie9. My kind se besittings is veilig by die skool. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie10. My kind voel veilig en beskermd by die skool. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie11. My kind is hierdie jaar al verskeie kere deur ander leerders geboelie by die skool. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie12. My kind se huiswerk is toepaslik wat die aard en hoeveelheid aanbetref, in ag geneem COVID-19. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie13. Die leierskap (hoof en haar bestuurspan) van die skool is goed. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie14. Die bestuur deur die Departementshoofde en Graadhoofde is goed. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie15. Die skool verwag te veel van die leerders op akademiese gebied.Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie16. Die skool het ʼn hoë standaard met betrekking tot kultuur (bv. musiek, drama, kuns, dans, ens.) (Nie van toepassing nie as gevolg van COVID-19)Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie17. Die skool voldoen aan my kind se sportbehoeftes. (Nie van toepassing nie as gevolg van COVID-19)Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie18. Uit die terugvoering van die Beheerliggaam tydens die jaarlikse ouervergadering is ek van mening dat hulle goeie werk verrig. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie19. Die skool se fasiliteite is goed: Skoolterrein *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie20. Die skool se fasiliteite is goed: Klaskamers en geboue *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie21. Die skool se fasiliteite is goed: Koshuis *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie22. Die skool se fasiliteite is goed: Sportfasiliteite *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie23. Die skool se fasiliteite is goed: Kultuurfasiliteite *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie24. Die skool se fasiliteite is goed: Kleedkamers *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie25. Ek hoor gereeld klagtes van die skool by ander mense. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie26. Vincent’s verskaf goeie kos en diens. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie27. My kind se ervaring van E-leer vanjaar was positief. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie28. Die skool se aanlyn leerstelsel was voldoende vir my kind tydens die COVID-19 inperkingstydperk *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie29. Het die skool Covid-19 en die impak hiervan, in die algemeen, goed bestuur? *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie30. Hoe maklik was dit om aangemelde probleme op te los t.o.v. Akademie (in ag geneem die beperkings wat COVID-19 meegebring het) *7 (Baie Maklik)654321 (Baie Moeilik)31. Hoe maklik was dit om aangemelde probleme op te los t.o.v. Sport (Nie van toepassing nie as gevolg van COVID-19)7 (Baie Maklik)654321 (Baie Moeilik)32. Hoe maklik was dit om aangemelde probleme op te los t.o.v. Kultuur (Nie van toepassing nie as gevolg van COVID-19)7 (Baie Maklik)654321 (Baie Moeilik)33. Hoe maklik was dit om aangemelde probleme op te los t.o.v. Finansies (Navrae, betaling van gelde en uitreik van kwitansies en ander finansiële aangeleenthede) *7 (Baie Maklik)654321 (Baie Moeilik)34. Hoe maklik was dit om aangemelde probleme op te los t.o.v. Administrasie (Uitteken, boodskappe, afwesigheid, ontvangs, toelatings Gr 8 en nuwe leerlinge, ens.) *7 (Baie Maklik)654321 (Baie Moeilik)35. Wat is die moontlikheid dat jy hierdie skool vir iemand anders sal aanbeveel? *10 (Definitief)987654321 (Gladnie)Positiewe Kommentaar:Is daar enige addisionele opmerkings of inligting wat u graag onder ons aandag wil bring?Aanbevelings/voorstelle van aspekte waarop die skool kan verbeter :Is daar enige addisionele opmerkings of inligting wat u graag onder ons aandag wil bring?EmailStuur jou terugvoer.