Tevredenheidsindeks 2020 Leerders In watter graad is jy? (Kies jou graad vanaf die lys) *Gr.8Gr.9Gr.10Gr.11Gr.121. Ek is gelukkig by die skool (uitgesluit tydens die Covid tydperk). *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie2. Ek maak goeie akademiese vordering by die skool, ten spyte van Covid-19. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie3. Ek is nie betrokke en geïnteresseerd in skoolaktiwiteite buite die klaskamer nie. (Nie van toepassing as gevolg van COVID-19)Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie4.Ek het respek vir my onderwysers. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie5. My onderwysers respekteer en gee om vir my. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie6. Ek is vanjaar deur ‘n onderwyser emosioneel afgekraak. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie7. My onderwysers motiveer my om deel te neem aan buite kurrikulêre aktiwiteite. (Kultuur en Sport) *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie8. My onderwysers moedig my aan om akademies hard te werk *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie9. Dissipline is goed by die skool. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie10. My besittings is veilig by die skool. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie11. Ek voel veilig en beskermd by die skool. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie12. Ek is vanjaar verbaal geboelie deur my skoolmaats. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie13. Ek is vanjaar fisies geboelie deur my skoolmaats. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie14. Ek is vanjaar op sosiale media geboelie deur mede-skoliere. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie15. Ek is tevrede met die hoeveelheid huiswerk wat van my verwag word. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie16. Die skool handhaaf hoë akademiese standaarde. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie17. Die skool voorsien kulturele aktiwiteite van ʼn hoë standaard bv. musiek, drama, kuns, dans, ens. (Nie van toepassing nie as gevolg van COVID-19)Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie18. Die skool akkommodeer my sportbehoeftes.Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie19. My skoolwerk is vervelig. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie20. Ek het goeie vriende by die skool. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie21. Daar is te veel leerders in my klas. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie22. Ek vind dit moeilik om my onderwysers te nader met enige probleme. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie23. Die skool se fasiliteite is goed: Skoolterrein *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie24. Die skool se fasiliteite is goed: Klaskamers en geboue *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie25. Die skool se fasiliteite is goed: Koshuis *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie26. Die skool se fasiliteite is goed: Sportfasiliteite *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie27. Die skool se fasiliteite is goed: Kultuurfasiliteite *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie28. Die skool se fasiliteite is goed: Kleedkamers *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie29. Ek is trots om in AHMP te wees *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie30. My ouers het ʼn goeie indruk van die skool. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie31. Vincent’s verskaf goeie kos en diens. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie32. My ervaring van e-leer is positief *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie33. Die skool se aanlyn leer gedurende COVID-19 inperking het aan my behoeftes voldoen *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie34. Covid-19 het ‘n negatiewe emosionele effek op my gehad. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie35. Het die skool Covid-19 en die impak hiervan, in die algemeen, goed bestuur? (skandering, aangepaste rooster ens) *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie36. Ek is tevrede met die rol van die VLR by die skool. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie37. Ek is tevrede met die rol van die Koshuisraad by die koshuis. *Stem volkome saamStem saamStem nie saam nieStem beslis nie saam nie38. Hoe maklik was dit om probleme op te los t.o.v. Akademie *7 (Baie Maklik)654321 (Baie Moeilik)39. Hoe maklik was dit om probleme op te los t.o.v. Sport (Nie van toepassing nie as gevolg van COVID-19)7 (Baie Maklik)654321 (Baie Moeilik)40. Hoe maklik was dit om probleme op te los t.o.v. Kultuur (Nie van toepassing nie as gevolg van COVID-19)7 (Baie Maklik)654321 (Baie Moeilik)41. Hoe maklik was dit om probleme op te los t.o.v. Finansies (Betaling van gelde en uitreik van kwitansies) *7 (Baie Maklik)654321 (Baie Moeilik)42. Hoe maklik was dit om probleme op te los t.o.v. Administrasie (Groen briefies, boodskappe, afwesigheid ens.) *7 (Baie Maklik)654321 (Baie Moeilik)43. Voldoen AHMP aan jou verwagtinge (slegs vir gr 8 en nuwe leerders in ander grade).10 (Definitief)987654321 (Gladnie)44. Wat is die moontlikheid dat jy hierdie skool vir iemand anders sal aanbeveel?10 (Definitief)987654321 (Gladnie)Positiewe kommentaar:Is daar enige addisionele opmerkings of inligting wat jy graag onder ons aandag wil bring?Aanbevelings/voorstelle van aspekte waarop die skool kan verbeter:Is daar enige addisionele opmerkings of inligting wat jy graag onder ons aandag wil bring?WebsiteStuur jou terugvoer.