AHMP-Matriek 2019

Liewe 2019-Matriek


As jy na jou laaste eksamenvraestel oor die Kompasroos uitstap na die res van jou lewe toe, is jy ‘n oud-Affie! En … een maal ‘n Affie, ALTYD ‘n Affie!  Die skool wil graag kontak met jou behou. Verskaf asb. betroubare en konstante besonderhede en laat weet ons by alumni@ahmp.co.za as dit verander.